1 Bedroom House to rent in Montana Tuine
Montana Tuine, Pretoria, Gauteng
Listed by
Annalie Rykaart
CSi Property Group
Details
Wanneer u planne maak vir u aftrede is die eenheid ideaal en gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is goed uitgele met 'n oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer, badkamer en sonnige balkon. Ingesluit is 'n afdak vir u motor. Fasiliteite: 24 Uur sekuriteit Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg Biblioteel Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke en vele meer
Location
Map showing the location of 1 Bedroom House to rent in Montana Tuine
Loading map…