1 Bedroom House to rent in Montana Tuine
Montana Tuine, Pretoria, Gauteng
Listed by
Annalie Rykaart
CSi Property Group
Details
Kom wees deel van die immergewilde Aftreeoord in Montana Tuine. Bougainvilla Aftreeoord is bekroon en baie gewild in die area. Die eenheid is kompleet met 1 slk, 1 badkamer, Kombuis / leefarea en sonnige balkon asook afdak vir u motor. Fasiliteite 24 Uur sekuriteit Sorgsentrum Kliniek met doktersbesoeke Haarsalon Skoonheidsalon Wassery Biblioteek Eet / gemeenskapsaal Koffiekroeg en vele meer
Location
Map showing the location of 1 Bedroom House to rent in Montana Tuine
Loading map…