2 Bedroom House to rent in Kleinfontein AH
Kleinfontein Ah, Pretoria, Gauteng
Listed by
Anke Wilkinson
House Mouse Properties
Details
Twee en 'n half slaapkamer huis te huur in Kleinfontein Afrikaner Kultuurgemeenskap. Hierdie eiendom het twee slaapkamers, 'n derde kamer vir 'n kantoor of slaapkamer met driekwart bed, twee badkamers waarvan die een en-suite is, 'n oopplan leefarea, eetkamer en kombuis. Dier eiendom is ten volle omhein en diere vriendelik. Daar is 'n dubbel motorhuis asook 'n buite wendy wat gebruik kan word vir die stoor van tuingereedskap. Die eiendom het 'n voorafbetaalde kragmeter Kleinfontein is 'n Afrikaner kultuurgemeenskap, gelee ongeveer 20km uit Pretoria Oos en 7 km vanaf Rayton. Dit maak dit sentraal naby aan dorpe en stede waar jy al die nodige kan kry, en steeds tussen jou eie volks mense bly in 'n uiters rustige omgewing. Kleinfontein is 'n aandeleblokskema en voornemende huurders moet 'n induksie program bywoon en verblyfreg kry. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Huis Muis Eiendomme bied 'n unieke eenstop-eiendomsopsie, met verkope, verhuring en kommersiële eiendomme in Pretoria, Groter Gauteng, Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit en Kleinfontein. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons vandag nog.Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.
Location
Map showing the location of 2 Bedroom House to rent in Kleinfontein AH