2 Bedroom House to rent in Sinoville
Sinoville, Pretoria, Gauteng
Listed by
Nadia Vosloo
Dream Supreme Properties
Details
Beskikbaar vanaf 1 Junie Hierdie ruim en moderne woning bied: 2 Slaapkamers 1½ Badkamers Moderne kombuis 3 Ruim leefareas Privaat tuin 2 Parkeerplekke Prepaid krag Water ingesluit Klein honde welkom Huur: R12 000 p/m Deposito en admin fooi betaalbaar Perfek vir ‘n gesin of professionele persone wat opsoek is na ruimte en gemak in ‘n rustige area.
Location
Map showing the location of 2 Bedroom House to rent in Sinoville
Loading map…