4 Bedroom House in Wonderboom
Wonderboom, Northern Pretoria, Gauteng
What will moving in actually cost?Details
Ruim 4 slaapkamers woonhuis. Twee vol badkamers een aan hoof slaapkamer. Die sitkamer lei na 'n pragtige rustige tuin, lapa en swembad waar mens vergeet jy bly in die stad. Gerieflike kombuis aan eetkamer en waskamer aan die ander kant. Genoeg parkering onder skadunet in veilige pypsteel erf. geen motorhuis wel tuingereedskap kamer. Gelee in Wonderboom, Noord van die berg met maklike aansluitings na al die hoof roetes. Naby aan laer en horskole en verskeie winkel sentrums en Makro, Beskikbaar 15 Julie 2026. R15200 pm Kontak Fred
Location
Map showing the location of 4 Bedroom House in Wonderboom