4 Bedroom House in Sinoville
Sinoville, Northern Pretoria, Gauteng
What will moving in actually cost?Details
Pragtige 4-slaapkamer, 1-werkskamer, 1-badkamer, 2-toesluitmotorhuis, huis beskikbaar om te huur vanaf 1 SeptemberOktober 2026. Hierdie huis het 'n ekstra kamer wat as werkswinkel gebruik kan word.Die eiendom beskik oor 'n lieflike ruim tuin en 'n groot lapa buitekant, wat dit ideaal maak vir onthaal saam met familie en vriende. Die huis is gele in 'n baie stil straat, wat 'n rustige en gerieflike leefomgewing bied.Alle munisipale heffings is vir die huurder se rekening.Geen agente, asseblief.
Location
Map showing the location of 4 Bedroom House in Sinoville
Loading map…