4 Bedroom House to rent in Valhalla
Valhalla, Centurion, Gauteng
Listed by
Marlene Bekker
Details
BESKIKBAAR 1 JUNIE 2026 Hierdie pragtige huis is nuut opgegradeer, bied ook ‘n splinternuwe kombuis met splinternuwe stoof, kaste en wasbakke, 4 groot slaapkamers, 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer se badkamer en-suite is, lieflike groot sitkamer en eetkamer met ‘n kaggel, pragtige lae onderhoud tuin met avokadopeer boom, dubbel afdak parkering met direkte toegang tot die huis, ekstra wendyhuisie vir pakplek. Hierdie woning is in ‘n straat wat daar nie beurtkrag is nie. Baie goeie ligging. Volledige kredietsoek op aansoeker, inkomste moet 3 keer die huurbedrag wees om te kwalifiseer. Deposito van R16 800-00 betaalbaar. Eenmalige kontrak en finale inspeksie fooi van R1250 betaalbaar. Neem asseblief kennis dat 'n kredietsoek gedoen sal word op enige aansoeker op die TPN sisteem. Inkomste moet 3 keer die huurbedrag wees om te kwalifiseer.
Location
Map showing the location of 4 Bedroom House to rent in Valhalla